- Bruno Gröning-vriendekring - http://www.bruno-groening.org/afrikaans/default.htm
Vrye samekoms van mense wat die waarde van die leerstellings vir hulself besef het. Deur 'n korrekte liggaams - en geestelike houding word daar geleer hoe om die Goddelike krag op te neem.
- Johan en Francois du Toit - http://www.geocities.com/wfjfdutoit/CFinSA.html
Sistiese fibrose in Suid-Afrika, hoe om dit te hanteer en te behandel.
- Dr Ilona Visser - http://www.jouglimlag.co.za
Estetiese tandarts se bladsy met voor- en náfoto's.
- Gesondleef - http://www.gesondleef.co.za
Verslankingsprogram met die klem op gimtrim, natuurkos en -medikasie, en geestesenergie. Vraag-en-antwoord-afdeling.
- Medihelp - http://www.medihelp.co.za
Mediese skema, met inligting oor hul mense, hul beleid en 'n skakel na die bedroglyn. Werf ook in Engels.
- Voorkoming van vigs - http://www.lando.co.za/rooibos/deogloria/vigs.htm
Sentrum vir Hoop se inligtingsbladsy oor vigs. Diagramme, skakels, statistieke en artikels.
- Genesen Acutouch - http://www.gouepenne.co.za
'n Bewese terapie vir die effektiewe benadeling van artritis en ander kwale.
- Telemed - http://www.telemed.co.za/Afrikaans/Afrikaans.htm
Mediese fonds, met bladsye oor ledevoordele, medisyne en nuus.
- Rifeterapieassosiasie - http://www.rife.org.za
Opsomming oor wat rifeterapie behels. Werf hoofsaaklik in Engels.
|