- Wiskunde Klaskamer - http://www.geocities.com/klaskamer
Stephanie Steenkamp is 'n hoerskool wiskunde onderwyseres wat die internet gebruik in haar onderrig. Sy gee ook ekstra klasse in die Durbanville omgewing.
- Farm-IT - http://www.farm-it.co.za
'n Webgebasseerde boerderytoepassing met Geografiese Inligting Stelsel-tegnologie (GIS) waarmee boere hul aktiwiteite effektiewer kan bestuur.
- Jasperskop Boerdery - http://www.jasperskop.co.za
Telers van dorpers, witdorpers, boerbokke, Kalahari-rooibokke, Van Rooy-skape en Savanna-bokke.
|